Spreekgeleenthede
Spreekgeleenthede
Op soek na 'n boeiende spreker oor die reg, KI (Kunsmatige Intellegensie), sosiale media, digitale risiko's of besigheidsnakoming? Helene Viljoen lewer praktiese, insiggewende aanbiedings wat aangepas is vir besighede, skole, organisasies en bedryfsgeleenthede. Sy maak komplekse regsonderwerpe duidelik, relevant en maklik om te verstaan.
Bespreek Helene deur die onderstaande vorm in te vul.